Dani'el 2:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het die Kasdeërs in Aramees met die koning gepraat en gesê: “Mag die koning vir altyd lewe! Vertel aan u diensknegte die droom en ons sal die betekenis gee.”

Dani'el 2

Dani'el 2:1-11