`Amos 9:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“Is julle nie vir My soos die seuns van Kush nie, o seuns van Yisra’el?” verklaar יהוה. “Het Ek Yisra’el nie gebring uit die land van Mitzrayim en die F’lishtyne uit Kaftor en die Arameërs uit Kir nie?

`Amos 9

`Amos 9:1-15