`Amos 9:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die Een wat sy solders in die hemele bou en Sy koepel oor die aarde vestig; Hy wat die waters van die see roep en dit uitgiet op die oppervlak van die aarde, יהוה is Sy Naam (Karakter en Outoriteit)!

`Amos 9

`Amos 9:2-8