`Amos 7:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Dit het יהוה-God my laat sien en let op, Hy het ’n sprinkaanswerm gevorm toe die lente-oes begin uitspruit en let op, die lente-oes was nadat die koning gemaai het.

2. Dit het gebeur, toe hulle klaar was om die gewasse van die land te eet, dat ek gesê het: “יהוה-God, spreek vry asseblief! Hoe kan Ya’akov staan, want hy is klein?”

`Amos 7