`Amos 7:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit het יהוה-God my laat sien en let op, Hy het ’n sprinkaanswerm gevorm toe die lente-oes begin uitspruit en let op, die lente-oes was nadat die koning gemaai het.

`Amos 7

`Amos 7:1-9