2 Sh'mu'el 11:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Uriyah het egter by die deur van die paleis geslaap saam met al die diensknegte van sy meester en nie na sy huis afgegaan nie.

2 Sh'mu'el 11

2 Sh'mu'el 11:7-12