Toe het hulle Dawid vertel en gesê: “Uriyah het nie na sy huis afgegaan nie.” Dawid vra toe vir Uriyah: “Kom jy nie van ’n reis af nie? Waarom gaan jy nie af na jou huis toe nie?”