2 Sh'mu'el 10:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Toe al die konings, onderhorig aan Hadad’ezer, sien dat hulle voor Yisra’el verslaan is, het hulle met Yisra’el vrede gesluit en hulle gedien. Die Arameërs was bang om weer die seuns van `Ammon te help.