2 Konings 23:26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Nogtans het יהוה nie weggedraai van die ernstigheid van Sy groot toorn waarmee Sy woede teen Y’hudah gebrand het oor al die tartinge waarmee M’nasheh Hom getart het nie.

2 Konings 23

2 Konings 23:25-27