2 Konings 23:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Voor hom was daar geen koning soos hy, wat met sy hele gees, verstand, wil en emosie en met al sy krag omgedraai het na יהוה volgens die hele wet van Moshe nie en ook het nie een ná hom soos hy opgestaan nie.

2 Konings 23

2 Konings 23:20-32