2 Konings 14:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het die grens van Yisra’el herstel vanaf die ingang van Hamat af tot by die see van die `Aravah, volgens die woord van יהוה, die God van Yisra’el, wat Hy deur sy dienskneg Yonah, die seun van Amittai, die profeet, wat uit Gat-Hefer was, gepraat het,

2 Konings 14

2 Konings 14:20-29