2 Konings 14:24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het boos gedoen in die oë van יהוה, hy het nie weggedraai van al die sondes van Yarov’am, die seun van N’vat, waarmee hy Yisra’el laat sondig het nie.

2 Konings 14

2 Konings 14:22-25