1 Sh'mu'el 19:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het aangegaan tot by die blyplekke in Ramah en die Gees van God het ook oor hom gekom sodat hy saam geloop en aanhoudend geprofeteer het totdat hy by die blyplekke in Ramah gekom het.

1 Sh'mu'el 19

1 Sh'mu'el 19:18-24