1 Sh'mu'el 19:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het hy self na Ramah gegaan en tot by die groot put gekom wat by Sekhu is en gevra en gesê: “Waar is Sh’mu’el en Dawid?” Iemand antwoord: “ Let op, hulle is by die blyplekke in Ramah.”

1 Sh'mu'el 19

1 Sh'mu'el 19:14-24