1 Sh'mu'el 15:33 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sh’mu’el het egter gesê: “Soos jou swaard vroue kinderloos gemaak het, so sal jou moeder kinderloos wees onder die vroue.” Sh’mu’el het Agag in stukke gekap voor die Teenwoordigheid van יהוה in Gilgal.

1 Sh'mu'el 15

1 Sh'mu'el 15:32-35