1 Sh'mu'el 15:32 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê Sh’mu’el: “Bring Agag, die koning van `Amalek, na my toe.” Agag het opgeruimd na hom toe gekom. Agag het gesê: “Sekerlik is die bitterheid van die dood verby.”

1 Sh'mu'el 15

1 Sh'mu'el 15:22-35