1 Sh'mu'el 11:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Die oudstes van Yavesh sê vir hom: “Laat ons sewe dae lank met rus dat ons boodskappers deur die hele gebied van Yisra’el kan stuur; dan, as daar niemand is wat ons bevry nie, sal ons na u toe uitkom.”