1 Sh'mu'el 11:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Nagash, die `Ammoniet, het egter vir hulle gesê: “Op hierdie voorwaarde sal ek ’n verbond met julle sluit: dat ek almal van julle se regteroog uitsteek en dit so as ’n skande op die hele Yisra’el bring.”

1 Sh'mu'el 11

1 Sh'mu'el 11:1-3