1 Sh'mu'el 10:27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Sekere waardelose manne het gesê: “Hoe kan hierdie een ons bevry?” Hulle het hom verag en vir hom geen geskenk gebring nie, maar hy het stilgebly.

1 Sh'mu'el 10

1 Sh'mu'el 10:26-27