1 Sh'mu'el 10:26-27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

26. Sha’ul het ook na sy huis toe gegaan in Giv’ah en die dapperes wie se verstand, wil en emosie deur God aangeraak is, het saam met hom gegaan.

27. Sekere waardelose manne het gesê: “Hoe kan hierdie een ons bevry?” Hulle het hom verag en vir hom geen geskenk gebring nie, maar hy het stilgebly.

1 Sh'mu'el 10