1 Sh'mu'el 1:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Daar was ’n sekere man uit Ramatayim-Tzofim, van die Bergland van Efrayim en sy naam was Elkanah, die seun van Yerogam, die seun van Elihu, die seun van Togu, die seun van Tzuf, van Efrayim.

2. Hy het twee vroue gehad; die naam van die een was Hannah en die naam van die ander was P’ninah. P’ninah het kinders gehad, maar Hannah het geen kinders gehad nie.

1 Sh'mu'el 1