1 Sh'mu'el 1:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Daar was ’n sekere man uit Ramatayim-Tzofim, van die Bergland van Efrayim en sy naam was Elkanah, die seun van Yerogam, die seun van Elihu, die seun van Togu, die seun van Tzuf, van Efrayim.

1 Sh'mu'el 1

1 Sh'mu'el 1:1-2