1 Kronieke 6:57-60 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

57. Aan die seuns van Aharon het hulle al die stede van ontvlugting gegee en aan die priesters: Hevron met sy dorpies, Livnah met sy dorpies, Yatir met sy dorpies, Esht’moa met sy dorpies,

58. Hilen met sy dorpies, D’vir met sy dorpies,

59. `Ashan met sy dorpies en Beit-Shemes met sy dorpies;

60. van die stam van Binyamin: Geba met sy dorpies, `Alemet met sy dorpies en `Anatot met sy dorpies. Al hulle stede in al hulle families, was dertien stede.

1 Kronieke 6