1 Kronieke 6:57 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Aan die seuns van Aharon het hulle al die stede van ontvlugting gegee en aan die priesters: Hevron met sy dorpies, Livnah met sy dorpies, Yatir met sy dorpies, Esht’moa met sy dorpies,

1 Kronieke 6

1 Kronieke 6:55-66