1 Kronieke 25:10-17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

10. die derde op Zakkur; sy seuns en sy broers, twaalf;

11. die vierde op Izri; sy seuns en sy broers, twaalf;

12. die vyfde op N’tan’yahu; sy seuns en sy broers, twaalf;

13. die sesde op Bukkiyahu; sy seuns en sy broers, twaalf;

14. die sewende op Y’sar’elah; sy seuns en sy broers, twaalf;

15. die agtste op Yesha’yahu; sy seuns en sy broers, twaalf;

16. die negende op Mattanyahu; sy seuns en sy broers, twaalf;

17. die tiende op Shim’i; sy seuns en sy broers, twaalf;

1 Kronieke 25