1 Kronieke 24:31 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het ook die lot gewerp net soos hulle broers, die seuns van Aharon, in die teenwoordigheid van koning Dawid, Tzadok, Agimelekh en die hoofde van die huise van die vaders van die priesters en van die Leviete en ook die hoof vaders oor hulle jonger broers.

1 Kronieke 24

1 Kronieke 24:23-31