1 Kronieke 20:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Daar was weer oorlog met die F’lishtyne en Elganan, die seun van Ya’ir, het vir Lagmi, die broer van Golyat, die magtige Gittiet, wie se spiessteel soos ’n wewersbalk was, verslaan.

1 Kronieke 20

1 Kronieke 20:1-8