1 Kronieke 20:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Na dit het dit gebeur dat daar by Gezer oorlog ontstaan het met die F’lishtyne; toe het Sibkhai, die Hushatiet, vir Saf, doodgemaak wat van die nageslag van die reuse was.

1 Kronieke 20

1 Kronieke 20:1-5