1 Kronieke 19:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe hulle Dawid vertel het, het hy manne gestuur om hulle te ontmoet, want die manne was baie skaam en die koning het vir hulle gesê: “Bly in Yerigo totdat julle baarde weer gegroei het en kom dan terug.

1 Kronieke 19

1 Kronieke 19:1-13