1 Kronieke 19:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hanun het die diensknegte van Dawid gevat en die helfte van hulle baard en kop afgeskeer en hulle klere in die helfte gesny tot by die sitvlak en hulle weggestuur.

1 Kronieke 19

1 Kronieke 19:1-13