1 Kronieke 19:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe die Arameërs sien dat hulle voor Yisra’el verslaan is, het hulle boodskappers gestuur en die Arameërs uitgebring wat oorkant die Rivier was en hulle het by Heilam gekom; Shovakh, die bevelvoerder van Hadad`ezer se weermag, het voor hulle uit gegaan.

1 Kronieke 19

1 Kronieke 19:8-19