1 Kronieke 19:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe die seuns van `Ammon sien dat die Arameërs vlug, het hulle ook voor sy broer Avishai gevlug en die stad ingegaan. Toe het Yo’av teruggegaan na Yerushalayim.

1 Kronieke 19

1 Kronieke 19:6-18