Openbaar Uself dan nou deur die huis van U dienskneg te seën, dat dit altyd voor U sal wees, want U, o יהוה, het gepraat en deur U seëning sal al die huise van regverdiges altyd geseënd wees.”