1 Kronieke 17:26-27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

26. Nou, o יהוה, U is God en al U woorde is waar, waarmee U al hierdie goedheid aan U dienskneg belowe het.

27. Openbaar Uself dan nou deur die huis van U dienskneg te seën, dat dit altyd voor U sal wees, want U, o יהוה, het gepraat en deur U seëning sal al die huise van regverdiges altyd geseënd wees.”

1 Kronieke 17