1 Korinthiërs 1:25-27 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

25. want wat dwaas is by God, is wyser as die mens en wat swak is by God, is sterker as die mens.

26. Kyk na julle eie roeping, my broers: nie baie onder julle is wys na die vlees nie; nie baie onder julle is sterk nie; nie baie onder julle is uit ’n hoë familie nie,

27. maar wat dwaas is by die wêreld, het God gekies om die wyse te beskaam en wat swak is by die wêreld, het God gekies om die wat sterk is, te beskaam

1 Korinthiërs 1