1 Korinthiërs 1:26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Kyk na julle eie roeping, my broers: nie baie onder julle is wys na die vlees nie; nie baie onder julle is sterk nie; nie baie onder julle is uit ’n hoë familie nie,

1 Korinthiërs 1

1 Korinthiërs 1:25-27