1 Konings 7:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Daar was nette van netwerk en gevlegte stringe van kettingwerk vir die pilaarkoppe wat op die top van die pilare was; sewe vir die een pilaarkop en sewe vir die ander pilaarkop.

1 Konings 7

1 Konings 7:8-27