1 Konings 7:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het ook twee pilaarkoppe gemaak van gegote koper om op die toppe van die pilare te sit; vyf el was die hoogte van die een pilaarkop en vyf el was die hoogte van die ander pilaarkop.

1 Konings 7

1 Konings 7:12-21