1 Konings 22:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe praat die boodskapper wat gegaan het om Mikhay’hu te roep en sê vir hom: “Let nou op, die woorde van die profete is eenvormig gunstig vir die koning. Laat u woorde asseblief wees soos die woorde van een van hulle en praat gunstig.”

1 Konings 22

1 Konings 22:7-21