1 Konings 22:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Al die profete het so geprofeteer en gesê: “Gaan op na Ramot-Gil’ad en wees voorspoedig, want יהוה sal dit in die hand van die koning gee.”

1 Konings 22

1 Konings 22:7-18