1 Konings 18:26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe vat hulle die jong bul wat vir hulle gegee is en berei dit voor en roep die naam (karakter en outoriteit) van Ba’al aan vanaf die oggend tot die middag en sê: “O Ba’al, antwoord ons!” Daar was egter geen stem en niemand het geantwoord nie. Hulle het rondom die altaar, wat hulle gebou het, gespring.

1 Konings 18

1 Konings 18:20-28