1 Konings 18:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Eliyahu het vir die profete van Ba’al gesê: “Kies vir julleself een jong bul en berei dit eerste voor, want julle is baie en beroep julle op die karakter en outoriteit van julle god, maar maak geen vuur nie.”