1 Konings 11:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe Hadad egter in Mitzrayim hoor dat Dawid by sy vaders neergelê is en dat Yo’av, die bevelvoerder van die leër, dood is, sê Hadad vir Farao: “Stuur my weg dat ek na my eie land kan gaan.”

1 Konings 11

1 Konings 11:11-30