1 Konings 11:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die suster van Tagp’neis het vir hom geboorte gegee aan sy seun G’nuvat, wat Tagp’neis in die huis van Farao groot gemaak het en G’nuvat was in die huis van Farao tussen die seuns van Farao.

1 Konings 11

1 Konings 11:15-29