Spreuke 20:5 Die Boodskap (DB)

Wat mense dink, is ’n geslote boek. Niemand weet wat in hulle koppe aangaan nie. Net iemand met ’n fyn aanvoeling vir mense verstaan iets daarvan.

Spreuke 20

Spreuke 20:1-8