Spreuke 20:4 Die Boodskap (DB)

Lui mense gaan ook in die môre werk toe. Daar doen hulle net mooi niks, maar aan die einde van die maand wil hulle geld hê.

Spreuke 20

Spreuke 20:1-10