Spreuke 19:7 Die Boodskap (DB)

Iemand in ’n groot finansiële verknorsing staan alleen. Sy eie familie vermy hom. Sy vriende wil niks met hom te doen hê nie. Beloftes van hulp word gou vergeet.

Spreuke 19

Spreuke 19:1-17