Spreuke 19:6 Die Boodskap (DB)

Jabroers kruip altyd by die baas. Hulle vra allerhande gunste. Almal is mos altyd ’n vriend van die een of ander belangrike persoon. Maar hulle dink net aan hulle eie belange.

Spreuke 19

Spreuke 19:1-7