Spreuke 19:13 Die Boodskap (DB)

’n Ongelowige seun wat nie weet hoe om reg te leef nie, kan sy ouers in ellende dompel. Iemand wat voortdurend karring, is so irriterend soos ’n dak wat op ’n reëndag drup.

Spreuke 19

Spreuke 19:11-15