Spreuke 19:12 Die Boodskap (DB)

’n Woedende baas kan soos ’n brullende leeu wees. Almal om hom wil hy verskeur. As sy bui bedaar, is hy weer so mak soos ’n lammetjie.

Spreuke 19

Spreuke 19:9-21